Beeld SITES/SERVICES >

Suur water: Polisie skiet op betogers

’n 34-jarige man het gister ’n noodoperasie ondergaan nadat hy die vorige aand onder ’n vlaag van rubber-koeëls van die onlustepolisie deurgeloop het.