Die 19-jarige popster Justin Bieber is tydens ‘n vertoning in Doebai op die verhoog deur ‘n "aanhanger" aangeval.