Die polisie is vroeër minstens twee keer uitgeroep om die huis te besoek waar drie vroue vir ongeveer ‘n dekade aangehou is.