Die Appèlhof in Bloemfontein het in die guns beslis van die Wes-Kaapse Nasionale Vervolgingsgesag, wat 'n dringende appèl ingedien het oor 'n leemte in die Wet op Seksuele Oortredings.
Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het vroeër 'n beslissing van die landdroshof op Riversdale gehandhaaf het dat Arnold Prins, wat 'n vrou in 2009 gewelddadig betas het, nie gevonnis kan word nie om daar nie 'n straf vir dié daad in die wet vervat is nie.
Lees
hier meer.
RSG/News24