DieBurger

VIDEO: Almal se Buddy

2012-05-26 05:00
Buddy Valastro, beter bekend as die meesterbakker van die TV-reeks Cake Boss, is een van die groot trekpleisters by vanjaar se Good Food & Wine Show. Ons het sy versierdemonstrasies gade geslaan.

 
Die Burger
«Terug