Share

Wetsontwerp vir eers van ordelys gehaal ‘oor foute’

Kaapstad

Die Wysigingswetsontwerp op Intellektuele Eiendom, wat volgens regskenners erge gevolge vir die gebruik van inheemse kuns en artefakte kan inhou, is vir eers van die parlementêre ordelys verwyder.

Die Nasionale Vergadering sou vandag oor die wetsontwerp stem nadat die ANC-meerderheid in die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid verlede week omvattende en omstrede veranderings – wat Suid-Afrika uit tred met wêreldneigings kan plaas – deurgedwing het.

Een van die mees omstrede bepalings is dat mense wat inheemse ontwerpe of liedere gebruik, terugwerkend beboet kan word indien ’n inheemse groep ’n lied of ontwerp opeis, al was daardie lied of ontwerp nie as inheems geklassifiseer toe die gebruiker dit begin gebruik het nie.

Die tydelike verwydering van wetgewing van die parlementêre ordelys is hoogs ongewoon.

Dit gebeur net in gevalle van uiterste omstredenheid, wanneer ’n oordeelsfout in ’n wetsontwerp reggestel moet word.

In reaksie daarop het mnr. Tim Harris, DA-LP, gesê die uitstel van die stemmery oor die wetgewing bied die geleentheid om foute daarin reg te stel en dit word verwelkom.

Die verwagting is dat die wetsontwerp na die portefeuljekomitee terugverwys sal word sodat parlementslede die problematiese dele kan herskryf.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Will you use Amazon's newly launched SA website for your online shopping needs?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, I'm ready to fill up my cart
46% - 162 votes
No, I'm not buying into the hype
54% - 193 votes
Vote
Rand - Dollar
18.52
-0.2%
Rand - Pound
23.16
+0.3%
Rand - Euro
19.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.2%
Rand - Yen
0.12
+0.3%
Platinum
979.06
+1.3%
Palladium
975.00
-0.9%
Gold
2,313.86
-0.4%
Silver
27.25
-0.7%
Brent Crude
83.33
+0.4%
Top 40
70,790
+0.2%
All Share
76,930
+0.2%
Resource 10
61,038
-0.6%
Industrial 25
107,159
+0.1%
Financial 15
16,711
+0.7%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE