Die filmregisseur Madoda Ncayiyana se iZulu Lami oor vigswesies het vanjaar se Durbanse Internasionale Filmfees geopen. LAETITIA POPLE het met hom gesels.