PE Express
Share

AfriForum se Walker Drive-buurtwag trek inbreker vas

accreditation
0:00
play article
Subscribers can listen to this article
AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Gqeberha het op 19 September ’n inbreker in samewerking met Extreme Security en Atlas Security vasgetrek.
AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Gqeberha het op 19 September ’n inbreker in samewerking met Extreme Security en Atlas Security vasgetrek.
Foto: Verskaf

AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Gqeberha het op 19 September ’n inbreker in samewerking met Extreme Security en Atlas Security vasgetrek.

Die buurtwag het omstreeks 16:07 op een van die veiligheidsgroepe ’n noodroep ontvang van ’n huisbraak. Een van AfriForum se patrolleerders het die verdagte opgemerk en kon daarin slaag om hom vas te trek.

Die verdagte is op die toneel deur die Kabega Park-SAPD gearresteer en weggeneem.

“Ons is dankbaar vir die goeie samewerking wat ons met die verskillende veiligheidsrolspelers in Gqeberha het. Dit help ons om ’n daadwerklike verskil in ons gemeenskap te maak,” sê Wikus van der Walt, distrikskoördineerder vir die Oos-Kaap.

“As gevolg van die patrolleerder se vinnige optrede en om die nodige rolspelers te skakel, kon die verdagte suksesvol arresteer word. Dit is belangrik dat gemeenskapslede inskakel by hul plaaslike AfriForum-buurtwag,” sê Hannes Oosthuizen, leier van AfriForum se Walker Drive-buurtwag.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
67% - 1070 votes
No! It's time to move on ...
33% - 519 votes
Vote
Rand - Dollar
18.76
+1.4%
Rand - Pound
23.43
+0.3%
Rand - Euro
20.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Yen
0.12
+0.2%
Platinum
924.10
-0.0%
Palladium
959.00
+0.1%
Gold
2,337.68
0.0%
Silver
27.19
-0.0%
Brent Crude
89.50
+0.6%
Top 40
69,358
+1.3%
All Share
75,371
+1.4%
Resource 10
62,363
+0.4%
Industrial 25
103,903
+1.3%
Financial 15
16,161
+2.2%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE