Share

Intense geweld in Nigerië voorspel

Johannesburg – ‘n Nigeriese terreurverdagte wat in Suid-Afrika gevange geneem is, vrees dat vuurwapens wat na sy tuisland Nigerië op pad is dalk die begin van onrus kan beteken, het hy in ‘n telefoniese onderhoud gesê.

Henry Okah is gearresteer na die dodelike bomontploffings op 1 Oktober in Nigerië. Hy moet nog verhoor word.

Okah ontken egter enige betrokkenheid by die aanvalle, en sê hy is nie lid van die militante groep, die Beweging vir die Bevryding van die Niger-delta (Mend), wat verantwoordelik is vir die bomaanvalle nie.

Nigerië, een van die grootste olieverskaffers in die wêreld, is in rep en roer sedert die ontploffings.

Militante groepe dreig met nuwe aanvalle terwyl aktiviste sê 150 mense het in die onlangse militêre aanvalle gesterf.

Volgens beamptes in Nigerië is Okah die leier van Mend.

Dié militante groep beweer Nigerië se regering versuim om armoede in die land te verlig, alhoewel hulle biljoene uit die streek se olie-produksie verdien.

Militante vegter het oliepyplyne vernietig en werkers van ‘n petrolmaatskappy ontvoer.

Okah is in Johannesburg in hegtenis geneem, waar hy sedert 2009 woon. ‘n Hof het in November Okah se broer en drie ander skuldig bevind dat hulle werkers in Nigerië ontvoer het.

Sy broer, Charles, wat tans tronkstraf in Nigerië uitdien, is ook aangekla van die bomontploffings in Oktober.

Volgens Okah kan onderhandelings die krisis oplos voordat die geweld handuit ruk, maar hy twyfel dat dit sal gebeur.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
33% - 233 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
67% - 477 votes
Vote
Rand - Dollar
19.20
-0.2%
Rand - Pound
23.90
-0.3%
Rand - Euro
20.45
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.32
-0.2%
Rand - Yen
0.12
-0.4%
Platinum
947.20
-0.3%
Palladium
1,023.50
-0.6%
Gold
2,385.69
+0.3%
Silver
28.37
+0.5%
Brent Crude
87.11
-0.2%
Top 40
66,617
-0.9%
All Share
72,677
-0.8%
Resource 10
62,814
-0.8%
Industrial 25
97,435
-1.0%
Financial 15
15,400
-0.5%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE