Share

Nigerië: Skote klap in noord-ooste

Kano – Die Nigeriese weermag moes ingryp ná ontploffings ‘n dorpie in die noord-ooste van die land geruk het en skietgevegte uitgebreek het.

Geen sterftes is tot dusver aangemeld nie.

Die weermag sê soldate is in die dorpie Gashua ontplooi. Die dorpie loop gereeld deur onder gewelddadige aanvalle deur die Boko Haram-rebellegroep.

“Daar is ontploffings en geweerskote oor die hele dorp. Dit het als drie-uur die oggend begin en het tot ongeveer sesuur aangehou,” het ‘n inwoner aan AFP gesê.

Lazarus Eli, woordvoerder vir die weermag, het bevestig dat soldate die gebied patrolleer, maar het geweier om verdere inligting te gee.

“Ons soldate is vanoggens in Gashua ontplooi, maar ek kan nie nou meer oor die situasie sê nie,” het Eli gesê.

Boko Haram is na raming vir meer as 2 800 sterftes sedert 2009 in Nigerië verantwoordelik.
 
– Volg Nuus24 op Twitter
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
How often do you go to the cinema to watch new movies?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Often - nothing beats the big screen
2% - 28 votes
Hardly - I prefer streaming online
66% - 739 votes
Sometimes - it depends on the film release
32% - 356 votes
Vote
Rand - Dollar
19.15
-0.7%
Rand - Pound
23.82
-0.6%
Rand - Euro
20.39
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.5%
Rand - Yen
0.12
-0.6%
Platinum
950.40
-0.3%
Palladium
1,028.50
-0.6%
Gold
2,378.37
+0.7%
Silver
28.25
+0.1%
Brent Crude
87.29
-3.1%
Top 40
67,190
+0.4%
All Share
73,271
+0.4%
Resource 10
63,297
-0.1%
Industrial 25
98,419
+0.6%
Financial 15
15,480
+0.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE