Hier is die Lotto-wennommers vir die trekking op Saterdag, 16 Junie:
8, 17, 19, 21, 39, 44 Bonus 31
Lotto Plus: 5, 17, 35, 38, 40, 42 Bonus 47
SMS die woord Lotto na 31222 om die Lotto-nommers direk op jou selfoon te ontvang. Dié diens kos slegs R10 per maand.