Share

BMW herroep 7-reeks oor ratkasprobleme

Kaapstad – BMW gaan glo 45 500 van sy 7-reeks modelle wat tussen 2005 en 2007 in Noord-Amerika vervaardig is, herroep om ‘n fout reg te maak wat ‘n stilstaande voertuig laat rol.

BMW het gesê sy motors met outomatiese ratkaste weens 'n probleem met die sagteware dalk nie stilstaande sal bly nie.

‘n Woordvoerder vir BMW SA het gesê slegs Amerikaanse BMW-voertuie word geraak deur die besluit.

Die voertuie is ontwerp om outomaties te parkeer wanneer die bestuurder die skakelaar druk om die enjin af te skakel. As die bestuurder egter die skakelaar meer as een keer druk kan die outomatiese ratkas na die neutrale rat toe gaan.

“As die bestuurder uit die voertuig uit klim en die voertuig is in sy neutrale rat, is daar ‘n moontlikheid dat die voertuig vorentoe kan rol,” het die National Highway Traffic Safety Administration op hul webtuiste gesê.

BMW het gesê dat hul eienaars van die probleem in November in kennis sal stel, maar dat handelaars eers in Maart die sagteware sal kan regmaak.

– Volg Nuus24 op Twitter

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Should the Proteas pick Faf du Plessis for the T20 World Cup in West Indies and the United States in June?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes! Faf still has a lot to give ...
66% - 671 votes
No! It's time to move on ...
34% - 347 votes
Vote
Rand - Dollar
19.07
-0.3%
Rand - Pound
23.85
-0.2%
Rand - Euro
20.47
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.48
-0.6%
Rand - Yen
0.12
+0.4%
Platinum
931.80
+0.7%
Palladium
993.00
+0.3%
Gold
2,344.71
+0.5%
Silver
27.69
+0.9%
Brent-ruolie
89.01
+1.1%
Top 40
69,154
+1.1%
All Share
75,069
+1.0%
Resource 10
62,766
+1.0%
Industrial 25
103,925
+1.4%
Financial 15
15,882
+0.5%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE