Johannesburg – Peugeot se astrante kleine 107 is binne, buite en selfs onder die enjinkap opgekikker.
Peugeot SA sê die motor kom nou met ‘n vyf jaar- of 100 000 km-waarborg en ‘n vyf jaar- of 100 000 km-instandhoudingsplan.
Die een ding wat nie verander het nie, is die prys, wat presies dieselfde as die vorige modelle is.
Die 107 Urban is teen R116 500 te koop en die 107 Trendy kos R127 900.
Lees meer
hier
Volg Nuus24 op Twitter