‘n Verslag oor die landing van ‘n private straler by die Waterkloof-lugmagbasis het getoon die hoof van staatsprotokol was “onder druk”.