Die tegnologiereus Samsung het amptelik die Galaxy SIII slimfoon in Suid-Afrika bekendgestel.
Die selfoon was egter reeds by Vodacom-winkels beskikbaar op die dag van die internasionale vrystelling op 29 Mei 2012.
Die Galaxy SIII sal gebruikers R7 999 uit die sak uit jaag.
Deon Liebenbers, besturende direkteur vir Samsung Suid-Afrika, het gesê daar is sover 'n reusesukses met die selfoon in Suid-Afrika met 50 000 van dié selfone wat reeds vooraf bestel is.
–
iafrica.
– Volg Nuus24 op
Twitter.