Sy lei aan ‘n raar siekte en moet letterlik elke 15 minute kos inkry om te oorleef.
Velasquez is een van die drie mense in die wêreld wat lei aan "Neonatal Progeroid Syndrome", wat tot vandag toe nie genees kan word nie en wat erger raak met ouderdom.
Sy eet net wat sy wil, selfs gemorskos, sonder om enige gewig op te tel.
Tog bly sy positief oor die lewe en studeer tans om 'n motiveringspreker te word.
Sy sê ook dat sy nie haar lewe anders wil hê nie, want as dit nie was vir dié rare siekte nie, sou sy nooit so baie mense kon bereik het nie.
Kyk die video om die inspirernde storie van dié brawe vrou te hoor.