Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

Renosterstropery hoogste in 15 jaar

2010-08-10 11:04
Kaapstad – Die aantal renosters wat in Suid-Afrika gestroop word, is die hoogste in 15 jaar, het die internasionale renosterstigting Maandag gesê.

Meer as 150 renosters is sover dié jaar doodgemaak, berig EyeWitness News.

Volgens Susie Ellis van dié stigting moet die gemeenskap betrokke raak om die “oorlog teen stropers” te beveg.

Lees meer hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 
Lees meer oor:    renosterstropery  |  wildbewaring
Ad:Retirement Plan from R150/m (RSA Residents Only)
«Terug
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)