Parys – Die Tsjeg Tomas Berdych het die Suid-Afrikaanse tennisster Kevin Anderson in die derde ronde van die Franse Ope op Roland Garros in Parys, Frankryk, geklop.
Anderson het in die vyfde stel van die wedstryd teen Berdych 'n dubbelfout op sy afslaan begaan en die wedstryd op 'n skinkbord aan die Tsjeg besorg.
Die eindtelling was 6-4, 3-6, 7-6, 6-4 en 6-4.
–
Sapa-AFP,
SABCVir die jongste sportnuus volg
Nuus24Sport op
Twitter