Kaapstad – Die Suid-Afrikaanse swemmer Suzaan van Biljon kon nie daarin slaag om ‘n medalje in die finaal van die 200 m-borsslag vir vrouens by die Olimpiese Spele te wen nie.
Van Biljon het goed begin maar kon nie voorbly nie en het in die finale 100 m teruggesak.
Sy het sewende geëindig met ‘n tyd van 2:23,72.
– Volg ons op
Nuus24Sport.