FRANKFURT (Duitsland). – Bert Trautmann, 'n voormalige Duitse oorlogsgevangene wat Manchester City se doelwagter geword het, het gesterf.
Trautmann het ten spyte van 'n gebreekte nek vir die laaste 17 minute van die eindstryd, die span gehelp om die FA-Beker omhoog te hou, het die Duitse sokkerfederasie gesê.
Die federasie het gesê Trautmann het in die ouderdom van 89 in La Llosa, naby Valencia, Spanje, gesterf.
Volgens die federasie het Trautmann se vrou, Marlies, Vrydagoggend aan hulle gesê haar man het gesterf.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.