Die onderste deel van 'n lyk is agter die Pretoria-Sentraal-gevangenis gevind, het die Gautengse polisie gesê.