Durban – Veertig mense is Vrydagoggend beseer in 'n ongeluk in Pinetown, Durban, het paramedici gesê.
Chris Botha, woordvoerder van Netcare, het gesê die ongeluk het omstreeks 07:30 by die kruising van die M13 en die M1 plaasgevind.
Drie passasiers het ernstige beserings opgedoen.
Die beseerdes is na verskeie hospitale geneem vir behandeling.
Die polisie ondersoek die oorsaak van die ongeluk.
Volg Nuus24 op
Twitter
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.