Share

Agliotti nie meer onder huisarres

Gauteng – Die veroordeelde dwelmhandelaar Glenn Agliotti is nie meer onder huisarres nie, het die hooggeregshof in Johannesburg Donderdag beslis.

Regter Frans Kgomo het nuwe borgtogvoorwaardes gestel, wat huisarres uitsluit.

Borgtog is op R200 000 gehou.

Agliotti se nuwe borgtogvoorwaardes is:

Hy moet by ‘n nuwe ondersoekbeampte kol. Pieter Van Heerden aanmeld;

ten alle tye op sy selfoon gekontak kan word;

die hof bywoon;

mag vir nuwe reisdokumente aansoek doen en mag slegs met Van Heerden se handgeskrewe toestemming na die buiteland reis.

Agliotti moet ook ‘n geskrewe reisplan aan Van Heerden oorhandig en moet hom in kennis stel as hy Gauteng of Ekurhuleni verlaat.

Voor dié beslissing gemaak is, het Laurence Mashiane, staatsaanklaer, aan die hof gesê Agliotti is ‘n hoofgetuie in die die verhoor van die voormalige polisiehoof Jackie Selebi en het nie "vrywaring" in daardie saak nie.

Adv. Laurence Hodes SC, Agliotti se regsverteenwoordiger, het aangevoer dat dit “ongrondwetlik” is om Agliotti  vir vier jaar onder huisarres te hou.

Vroeër vanjaar is Agliotti se borgtog van R350 000 tot R200 000 verminder op voorwaarde dat hy die R150 000 op sy regskostes moet spandeer.

Sy borgtogvoorwaardes is ook verslap, wat hom toelaat om oorsee te reis.

Agliotti staan tereg op aanklag van moord, poging tot moord en twee aanklagte van sameswering om moord te pleeg.

Volg Nuus24 op Twitter
 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Do you think corruption-accused National Assembly Speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula will survive a motion of no confidence against her?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
No, her days are numbered
42% - 528 votes
Yes, the ANC caucus will protect her
58% - 742 votes
Vote
Rand - Dollar
18.90
+0.2%
Rand - Pound
23.85
+0.2%
Rand - Euro
20.38
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.2%
Rand - Yen
0.12
+0.2%
Platinum
908.05
0.0%
Palladium
1,014.94
0.0%
Gold
2,232.75
-0.0%
Silver
24.95
-0.1%
Brent Crude
87.00
+1.8%
Top 40
68,346
0.0%
All Share
74,536
0.0%
Resource 10
57,251
0.0%
Industrial 25
103,936
0.0%
Financial 15
16,502
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE