Johannesburg - Die man wat vermoedelik drie mans met 'n byl doodgekap en 'n vierde beseer het nadat sy dogter deur 'n bende verkrag en MIV opgedoen het, is as 'n voormalige Blou Bul-rugbyspeler geïdentifiseer.
Hy is vroeër in Yellow Woodpark vasgetrek, het
RSG Dinsdagaand berig.
'n Woordvoerder van die polisie in KwaZulu-Natal, Vincent Mdunge, sê die lyke van die drie mans is op Lamontville gekry.
Mdunge sê die man sal Vrydag in die landdroshof in Durban verskyn.
Geen verdere inligting is nog bekend nie.
Volg Nuus24 op Twitter. -RSG
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.