Kaapstad – Oproeriges het Woensdagaand plaaswerkerhuise in De Doorns afgebrand nadat dié werkers glo gaan werk het, het Agri Wes-Kaap gesê.
Landbou.com berig dringende samesprekings word tussen die polisie en Agri Wes-Kaap gehou om die geweld in die De Doorns-omgewing in die Hexriviervallei te probeer beheer.
Porchia Adams, skakelbeampte, sĂŞ boere en die landbougemeenskap is nou keelvol vir kwaadstokers.
’n Onbekende aantal plaaswerkerhuise is na bewering deur oproeriges aan die brand gesteek omdat dié werkers glo gaan werk het.
Lees meer
hierVolg Nuus24 op Twitter
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.