Kaapstad – Talle Greenpeace-aktiviste word van ‘n konferensie wat kernkrag ondersteun, verwyder, het
eNews pas berig.
Volgens die nuusbron het betogers en polisiebeamptes in Sandton, Johannesburg, gebots.
Besonderhede is nog vaag. Meer inligting volg binnekort.
Volg Nuus24 op Twitter