Johannesburg – 'n Vyfjarige meisie is in Makotopong naby Mankweng in Limpopo verkrag, het die polisie Maandag gesê.
Konst. Moses Molepo het Saterdag gesê 'n middeljarige man van Makotopong het die meisie na bewering in die bosse gelok, waar hy haar verkrag en R5 gegee het.
"Inwoners het die man op heterdaad betrap, maar hy het ontsnap."
– Volg Nuus24 op
Twitter
SAPA