Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

Man, vrou in die sop oor tik

2012-08-23 17:57
Johannesburg – Die Kaapstadse polisie op 3 kg tik in Maitland beslag gelê.

'n Nigeriese man en 'n Suid-Afrikaanse vrou is in hegtenis geneem. Die dwelms is duisende rande werd.

Kapt. Frederick van Wyk, ‘n polisiewoordvoerder, sê die verdagtes is vasgetrek nadat die polisie 'n wenk opgevolg het.

RSG berig die man en vrou sal Vrydag in die hof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter     
Lees meer oor:    dwelms  |  tik
Ad:Retirement Plan from R150/m (RSA Residents Only)
«Terug
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)