Share

'Meld onetiese bedrywe deur mediese praktisyns aan'

Pretoria – ‘n Landswye veldtog wat mense aanmoedig om onbehoorlike optredes deur mediese praktisyns aan te meld, is Maandag aangekondig.

Kgosi Letlape, die waarnemende registrateur van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA), het in Pretoria gesê pasiënte ken nie altyd die volle omvang van hul regte nie.

Die raad is bekommerd oor die toename van klagtes oor die vereffening van pasiënte se rekeninge en “onbehoorlike verhoudinge” tussen pasiënte en mediese werkers.

“Onbehoorlike verhoudinge wissel van praktisyns wat op seksuele wyses aan pasiënte raak (tot) seksuele insinuasies en ander maniere waarop pasiënte geskend word,” het Letlape aan verslaggewers gesê.

Hy sê kliniese nalatigheid is ‘n ander wanpraktyk wat gereeld by die raad aangemeld word.

Ander klagtes wat die raad ook kry, hou verband met onbevoegdheid of té hoë tariewe.

“Hierdie veldtog... kan onetiese bedrywe uitlug en kan lei tot ‘n toename in die statistieke wat ons reeds het.”

Die raad is daarop gemik om die publiek te beskerm en om gesondheidspraktisyns riglyne te gee om te verseker hulle behou hoë standaarde van professionaliteit.

Geskrewe klagtes kan gratis aan die raad gestuur word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Voting Booth
Can radio hosts and media personalities be apolitical?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, impartiality is key for public trust
32% - 441 votes
No, let's be real, we all have inherent biases
68% - 935 votes
Vote
Rand - Dollar
19.29
-0.7%
Rand - Pound
23.87
-1.1%
Rand - Euro
20.58
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.38
-1.1%
Rand - Yen
0.12
-1.2%
Platinum
943.50
+0.0%
Palladium
1,034.50
-0.1%
Gold
2,391.84
+0.0%
Silver
28.68
+0.0%
Brent Crude
87.29
+0.2%
Top 40
67,314
+0.2%
All Share
73,364
+0.1%
Resource 10
63,285
-0.0%
Industrial 25
98,701
+0.3%
Financial 15
15,499
+0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE