Kaapstad – Drie polisiebeamptes van die Moederstad is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n snoepwinkel in Kraaifontein, Kaapstad, beroof het, het die Wes-Kaapse polisie gesê.
Ao. November Filander sê die beamptes van die Steenberg-polisiestasie is Sondag vasgetrek.
Die mans het verlede week na bewering ‘n Somaliër se snoepwinkel in Scotsdene, Kraaifontein, beroof terwyl hulle aan diens was.
Volg Nuus24 op Twitter
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.