Die DA se jeugvleuel beweer werksgeleenthede word nie geskep nie, omdat Cosatu die regering gekeer het om die jeug loonsubsidie in te stel, het RSG berig.
Intussen het die vakverbond sommige ekonome se bewerings ontken dat burokrasie kleiner maatskappye benadeel.
Luidens die BBC was altesaam 5 639 500 mense teen die einde van Maart in Spanje werkloos.
Die werkloosheidsyfer in die land het amptelik ‘n rekordhoogte bereik. Luidens die nasionale statistiek-agentskap is die werkloosheidsyfer in Spanje 24,4%.
Die land het die hoogste werkloosheidsyfer in die Europese Unie.
Volg Nuus24 op Twitter