Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET BRETT MURRAY

The Spear-saak weer in hof

Twee mans wat ‘n kunswerk waarin Jacob Zuma se geslagsdele ontbloot word, gevandaliseer het, het weer in die hof verskyn.
Sien 5 menings

Polisie se nalatigheid vertraag The Spear-saak

Die saak teen twee mans wat daarvan aangekla is dat hulle ‘n skildery van pres. Jacob Zuma geskend het, is uitgestel.
Sien 9 menings

Kabinet veroordeel The Spear

Die kabinet het Brett Murray se skildery, The Spear, waarin pres. Jacob Zuma se geslagsdele ontbloot is, amptelik veroordeel.
Sien 25 menings

16N-klassifikasie vir The Spear

Die Film-en-publikasieraad (FPR) het Brett Murray se skildery, The Spear, 'n klassifikasie van 16N gegee.
Sien 55 menings

Komitee besluit oor klassifikasie van The Spear

Die Film-en-publikasieraad (FPR) sal besluit of Brett Murray se omstrede skildery, The Spear, geklassifiseer sal word.
Sien 8 menings

ANC 'wou galery nie boelie'

Die ANC het nooit bedoel om die Goodman-galery te boelie tydens die veldtog om ‘n skildery te laat verwyder nie, het die party gesê.
Sien 22 menings

The Spear was 'nie rasse-kwessie'

Die direkteur van die Goodman-galery het op ‘n mediakonferensie gesê The Spear was nie 'n “kwessie van ras” nie.
Sien 12 menings

'Laat vaar hofaansoek oor The Spear' – FXI

Die ANC moet sy hofaansoek om 'n omstrede skildery te laat verban laat vaar, het die Instituut vir die Vryheid van Uitdrukking gesê.
Sien 21 menings

Komitee sal besluit oor The Spear

Die Film- en Publikasieraad (FPB) sal teen Vrydag besluit of Brett Murray se omstrede skildery The Spear geklassifiseer moet word.
Sien 4 menings

Jeugliga nié by betoging

Die ANC-Jeugliga was merkbaar afwesig van Dinsdag se betoging by die Goodman-galery in Johannesburg, berig Sapa.
Sien 11 menings

Goodman-galery 'het berou' – Minister

Die Goodman-galery het glo spyt te kenne gegee oor seer wat veroorsaak is deur die uitstal van ‘n skildery van pres. Jacob Zuma.
Sien 14 menings

Verwydering van skildery 'is jammer' – DA

'n Koerant se self-sensuur deur ‘n prent wat pres. Jacob Zuma se ontblote penis ten toon stel te verwyder, is jammer, het die DA gesê.
Sien 15 menings

Galery-wag in hof oor The Spear

Die veiligheidswag wat een van die mans wat The Spear beskadig het, weerhou het om voort te gaan, sal in die hof verskyn.
Sien 4 menings

ANC verwurg sieninge, sê jeugliga

Die ANC se jeugliga het die regerende party daarvan beskuldig dat hy probeer om die siening van individue dood te wurg.
Sien 5 menings

Duitse koper soek Zuma-skildery 'voetstoots'

Die Duitse versamelaar wat die skildery van pres. Jacob Zuma met sy geslagsdele ontbloot gekoop het, gaan nie die beskadigde kunswerk restoureer nie.
Sien 20 menings
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)