Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET CHARLES TAYLOR

Taylor-appèl begin

Regsverteenwoordigers van die voormalige Liberiese krygsheer Charles Taylor is gereed om teen sy vonnis appèl aan te teken.

Reisverbod op 17 Liberiërs gelig

Die VN se Veiligheidsraad het 'n reisverbod op 17 Liberiërs, waaronder twee eksvroue van Liberië se voormalige president, gelig.

Charles Taylor appelleer teen skuldbevinding

Charles Taylor, voormalige president van Liberië, het teen sy vonnis en skuldbevinding van oorlogsmisdade in Sierra Leone geappelleer.

Charles Taylor appelleer teen tronkstraf

Prokureurs vir die voormalige Liberiese president, Charles Taylor, beplan om teen sy tronkstraf van 50 jaar te appelleer.
Sien 1 menings

Charles Taylor 50 jaar tronk toe vir 'grusaamste misdade'

Charles Taylor, die voormalige Liberiese president, is deur 'n spesiale hof in Den Haag tot 50 jaar tronkstraf gevonnis.
Sien 14 menings

Charles Taylor se lot vandag bekend

Charles Taylor, wat skuldig bevind is op aanklagte van oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom, se lot sal binnekort bekend gemaak word.

Staat het getuies betaal - Taylor

Charles Taylor, die voormalige Liberiese president, het staatsaanklaers daarvan beskuldig dat hulle getuies betaal en geïntimideer het.

Taylor: Argumente vir vonnisoplegging begin

Regters is besig om argumente vir vonnisoplegging in Charles Taylor se saak aan te hoor. Taylor gaan na verwagting namens homself praat.

Taylor moet 80 jaar sit – aanklaers

Aanklaers wil hê Charles Taylor moet tronkstraf van 80 jaar opgelê word nadat hy skuldig bevind is aan oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom.

Taylor-veroordeling 'n lokval – politikus

Die voormalige Liberiese president Charles Taylor se veroordeling is 'n lokval vir Afrikaleiers, het 'n woordvoerder gesê.

Taylor-uitspraak 'geregtigheid vir Sierra Leone'

Amnestie Internasionaal sê die skuldigbevinding van Charles Taylor bring 'n mate van geregtigheid aan die mense van Sierra Leone.

Charles Taylor skuldig aan oorlogsmisdade

Die voormalige president van Liberië, Charles Taylor, is in die Spesiale Hof vir Sierra Leone skuldig bevind aan oorlogsmisdade.

Liberië op 'n mespunt oor Taylor-uitspraak

'n Groot aantal polisielede en soldate is in Monrowië ontplooi terwyl die Spesiale Hof vir Sierra Leone sy uitspraak oor Charles Taylor gelewer het.

D-dag vir Charles Taylor

Internasionale regters by 'n VN-gesteunde oorlogsmisdaadhof in Den Haag sal uitspraak lewer in die verhoor van Charles Taylor.

Uitspraak in Charles Taylor-verhoor gou verwag

Die Spesiale Hof vir Sierra Leone gaan binnekort uitspraak lewer in die verhoor van die voormalige Liberiese president Charles Taylor.
Volgende > Bladsy 1 van 3
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)