Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET JULIUS MALEMA

Nóg 'n kopseer vir Malema, jeugliga

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het 'n balju beveel om vandeesweek beslag te lê op eiendom van die ANC-jeugliga en Julius Malema.

Malema-plaas óók onder hamer

Niks meer groente vir JuJu nie – die beleërde eks-ANC-jeugligaleier se kool- en tamatieplaas in Limpopo word volgende maand opgeveil.

Malema se huis haal R5,9 miljoen

Die voormalige leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, se halfvoltooide huis in Sandown is vir R5,9 miljoen op 'n veiling verkoop.

Malema se huis in Sandton onder die hamer

Die voormalige leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, se halfgeboude huis in Sandown sal op 'n veiling verkoop word.

Leerder se Malema-skildery 'te polities'

‘n Bloemfonteinse leerder se skildery van Julius Malema mag nie by die stad se jaarlikse skou uitgestal word nie, omdat dit “te polities” is.
Sien 65 menings

Polokwane-verkeer druk voor Malema-verskyning

Verkeer is druk in Polokwane se sakekern, waar die voormalige ANC-jeugligaleier Julius Malema na verwagting later in die hof sal verskyn.
Sien 8 menings

Polisie staan nader vir Malema-hofverskyning

Die polisie sal 'n wakende oog hou wanneer Julius Malema weer in die Polokwane-hooggeregshof verskyn op aanklagte van korrupsie en bedrog.
Sien 17 menings

Malema nóg 'n nekslag toegedien

Die hooggeregshof in Pretoria het gelas dat ’n voorlopige hofbevel wat op in Maart teen Julius Malema ingedien is, ’n permanente hofbevel word.
Sien 39 menings

'Skiet die boer' agter regse komplot, sê sielkundige

Die sing van die lied "Skiet die Boer" deur Julius Malema was een van die motiverings agter 'n regse komplot, het 'n sielkundige getuig.
Sien 86 menings

Malema-saak van die hofrol verwyder

Die saak van minagting van die hof teen Julius Malema is om 'n onbekende rede van die hofrol verwyder.
Sien 42 menings

Malema terug in die hof oor hy nie bates verklaar

Die kurators van Julius Malema se boedel sal binnekort 'n hofaansoek indien om hom te laat vervolg vir minagting van die hof.
Sien 38 menings

Malema sy plaas kwyt

Die batebeslagleggingseenheid het beslag gelê op 'n plaas in Limpopo wat glo aan die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, behoort.
Sien 72 menings

Malema mis SAID-sperdatum

Julius Malema het die sperdatum gemis om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aansoek om sy sekwestrasie teen te staan.
Sien 10 menings

Malema-linked company blacklisted

An engineering firm, in which former ANC Youth League president Julius Malema holds shares through his family trust, reportedly cannot apply for state tenders.
Sien 30 menings

Venezuela verloor 'vreeslose leier' – Malema

Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, het sy stem by talle leiers gevoeg om pres. Hugo Chavez se dood te betreur.
Sien 22 menings
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)