Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET KONING MSWATI III

Swaziland se premier bly aan in pos

Swaziland se premier gaan in sy pos aanbly, ten spyte daarvan dat die parlement 'n mosie van wantroue teen hom ingedien het.
Sien 1 menings

Swazi-koningin se peperduur verblyf in spoghotel

Die tweede vrou van koning Mswati III van Swaziland bly by 'n eksklusiewe hotel in Johannesburg wat meer as R17 000 per nag kos.
Sien 14 menings

Koning se sesde vrou pak tasse oor 'mishandeling'

Koning Mswati III van Swaziland se sesde vrou het die koninklike huishouding oor beweerde "fisieke en emosionele mishandeling" verlaat.
Sien 13 menings

Swaziland: Koning kry straler vir verjaardag 'wyl land krepeer

Te midde 'n finansiële krisis wat sy armoedige land teister het Koning Mswati III van Swaziland 'n persoonlike straler vir sy verjaardag gekry.
Sien 18 menings

Swazi-polisie gebruik traangas by betoging

Die polisie in Swaziland het traangas gebruik om ‘n groep van sowat 1 000 anti-regeringsbetogers in Mbabane uitmekaar te dryf.
Sien 1 menings

Swazi-koning soek R400 milj. kommissie

Koning Mswati III dring aan dat hy R400 miljoen kommissie ontvang vir die "werk" wat hy gedoen het om SA te oorreed om geld aan Swaziland te leen.
Sien 59 menings

Swazi-koning steek dalk SA lening in eie sak

Koning Mswati III van Swaziland kan glo die bedrag van R2,4 miljard wat Suid-Afrika dié buurland leen in sy eie sak steek.
Sien 34 menings
Bladsy 1 van 1
Ad:Standard Bank Life Cover