ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
LADY GAGA
Lady Gaga se bestuurder sê die popster doen “ongelooflik goed” ná sy ‘n maand gelede ‘n heupoperasie ondergaan het.
Lady Gaga het die res van haar Born This Way Ball-toer gekanselleer omdat sy 'n operasie moet ondergaan om ‘n heup-besering reg te stel.
Lady Gaga het haar teleurstelling uitgespreek ná sy vier vertonings moes uitstel omdat sy weens ‘n besering nie behoorlik kan loop nie.
Justin Bieber sal die naweek Twitter-geskiedenis maak wanneer hy Lady Gaga verbysteek as die persoon met die meeste volgers op die sosiale netwerk.
Die sanggroep One Direction en die sanger Justin Bieber se aanhangers is woedend omdat hulle nie vir Grammy-toekennings benoem is nie.
Take a page from Lady Gaga’s social media strategy, advises Bertie du Plessis, consultant on strategic business positioning.
Adriaan Bester explores how one person can shake over 50 000 people into zombie-like believers.
Paaie rondom die FNB-stadion sal gesluit wees vir die sangeres Lady Gaga se vertoning, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Kerkgroepe is bekommerd oor die invloede wat Lady Gaga op die jeug van Suid-Afrika kan hê en wil die popster verhinder om die land te besoek.
Verskeie webwerwe van 'n Amerikaanse televisienetwerk is deur 'n kuberkraker aangeval wat moontlik bande het met die groep Anonymous.
Lady Gaga en Die Antwoord het mekaar op Twitter gepak oor die groep se nuwe video, wat die spot dryf met dié eksentrieke popster.
Die eksentrieke sangeres Lady Gaga wil na bewering ‘n aantal items koop wat aan die legendariese sangeres Edith Piaf behoort het.
Die omstrede en eksentrieke sangeres Lady Gaga het 'n verrassingsbesoek by die WikiLeaks-stigter Julian Assange in Londen afgelê.
Die omstrede en eksentrieke sangeres Lady Gaga het tydens haar onlangse vertoning in Barcelona vier keer op die verhoog gebraak.
Big Concerts het aangekondig dat 'n nuwe laer-pryskategorie vir Lady Gaga se Kaapstad-konsert op 3 Desember beskikbaar gestel is.
Volgende >
Bladsy
1 van
4