ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
OMAR AL-BASHIR
Oudpres. Thabo Mbeki sê pres. Omar al-Bashir van Soedan is toegewyd tot veiligheidsooreenkomste met Suid-Soedan.
Pres. Omar al-Bashir van Soedan sê onderhandelings met Suid-Soedan is nie 'n opsie nie. Dit volg ná aanvalle in Suid-Soedan.
Die bekende akteur George Clooney en sy pa is by ‘n betoging buite die Soedannese ambassade in Washington in hegtenis geneem.
'n Nuwe rebelle-alliansie wat 'n stryd voer teen Soedan se president wil 'n politieke oplossing vir die voortslepende konflik in die land vind.
Die ISH het gesê hy verwys Malawi na die VN-Veiligheidsraad nadat dié land geweier het om pres. Omar al-Bashir van Soedan in hegtenis geneem.
'n Keniaanse minister is na Soedan om ‘n diplomatieke geskil te ontlont ná ‘n hof die inhegtenisname van die Soedannese president beveel het.
Omar al-Bashir, president van Soedan, het gesê sy regering het wapens aan Libië se rebelle verskaf tydens die opstand teen Muammar Gaddafi.
Omar al-Bashir, die Soedannese president, gaan 'n beraad in Malawi bywoon ondanks die lasbrief wat vir sy inhegtenisname uitgereik is.
Die noorde en suide van Soedan het ingestem om aan te hou met onderhandelinge oor probleme voor die suide onafhanklikheid verkry.
Ten spyte van internasionale druk sal China die omstrede president van Soedan, Omar al-Bashir, vir vier dae lank in die land verwelkom.
Amnestie Internasionaal eis dat Maleisië sy uitnodiging aan die Soedannese president om ‘n ekonomiese forum by te woon, terugtrek.
‘n Menseregtegroep het satellietfoto’s wat glo bewyse verskaf dat Noord-Soedannese soldate oorlogsmisdade gepleeg het in die Abyei-omgewing.
Kenia gaan die internasionale kriminele hof toelaat om ‘n kantoor hiér oop te maak. Dié hof gaan plaaslike leiers en sakelui ondersoek.
Die president van Soedan sê hy sal ‘n goeie verhouding met die Weste hê ten spyte van die aanklagte wat teen hom gemaak is.
Sudanese leader Omar al-Bashir will face arrest if he comes to next month's World Cup in South Africa, says President Jacob Zuma.
Volgende >
Bladsy
1 van
2