Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET GHANA

Ghana hopes to dodge the oil curse

As Ghana aims to grow its economy, it also wants to take the wealth and shield itself from the oil curse and mistakes made by other African states.

Gold Fields' Ghana miners on strike

Bullion producer Gold Fields says workers at its Tarkwa and Damang mines in Ghana have launched a wildcat strike, halting production.

Fitch downgrades Ghana's credit rating

Despite strong growth, ratings agency Fitch has dropped its outlook on Ghana's credit rating due to a ballooning deficit.

Ghana se sokkersterre kry bonus

Elke sokkerspeler van Ghana het ‘n bonus van sowat R316 000 ontvang na hulle gekwalifiseer het vir die kwarteindronde van die Afrikanasiesbeker.

Ghana lauded for peaceful election

An incident-free election has polished Ghana's image as the "Switzerland" of Africa, but the country needs to tame a swelling fiscal deficit.

Ghana: Opposisie verwerp verkiesingsuitslag

Ghana se opposisieparty het die amptelike uitslag van die verkiesing verwerp ná John Dramani Mahama herkies is as president van die land.
Sien 2 menings

Ghana stem vir nuwe president

Kiesers het in Ghana na stemlokale gestroom om aan dié Wes-Afrikaland se verkiesing deel te neem.

Ghana: Seun dood, 100 aangehou ná myn-klopjag

'n Chinese burger is dood en meer as 100 mense is in aanhouding ná die polisie in Ghana op onwettige mynwerkers toegeslaan het.

Hof stel Gbagbo-woordvoerder se verhoor uit

‘n Hof het die uitlewering-saak van Laurent Gbagbo se woordvoerder tot volgende week uitgestel na 'n lasbrief van sy tuisland ontvang is.
Sien 1 menings

Ghana, Argentinië kry stry oor geld

‘n Skip is in Ghana gekonfiskeer op versoek van beleggers wat hul geld verloor het toe Argentinië in 2001 versuim het om skuld te betaal.

Gbagbo se woordvoerder van moord aangekla

Beamptes in Ghana het die woordvoerder van die Ivoorkus se voormalige leier, Laurent Gbagbo, van moord aangekla.

38 Chinese uit Ghana gedeporteer

China sê 38 van sy burgers is in hegtenis geneem en gedeporteer nadat hulle glo onwettig in Ghana vir goud gemyn het.
Sien 1 menings

Ghana se president besoek Ivoorkus

Ghana se president gaan die Ivoorkus besoek wat wil hê dat hul voormalige presidensiële woordvoerder uitgelewer word aan hulle.

Ghana se president begrawe

Duisende mense, insluitende verskeie staatshoofde, het in Accra, Ghana, bymekaar gekom vir die begrafnis van pres. John Atta Mills.

Clinton in Ghana vir begrafnis

Hillary Clinton, Amerika se minister van buitelandse sake, het in Ghana aangekom vir die begrafnis van president John Atta Mills.
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)