ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
INDIË
Altesaam 11 mense, waaronder 'n groep wat 'n bruilof bygewoon het, is dood in 'n grusame padongeluk in die noorde van Indië.
Minstens 39 mense, waaronder 21 vroue en vyf kinders, is dood toe 'n bus van 'n Indiese bergpad af gegly en in 'n rivier beland het.
Die polisie in Indië het ‘n 20-jarige man in hegtenis geneem wat na bewering ‘n vierjarige meisie verkrag en gesodomiseer het.
Meer as 300 000 babas in Indië sterf elke jaar binne 24 uur ná geboorte weens infeksies en ander voorkombare oorsake.
'n Aardbewing wat 5,8 op die Richterskaal gemeet het, het dele van die noorde van Indië getref, en selfs geboue in Nieu-Delhi laat skud.
Minstens sewe rebelle is tydens 'n klopjag deur Indiese sekerheidsmagte in die Jharkhand-staat doodgeskiet.
‘n Vierjarige meisie het twee weke nadat sy verkrag is en bewusteloos by ‘n plaas gevind is, in ‘n hospitaal gesterf.
Die polisie in die suide van Indië het 'n klag teen 'n man gelê wat sy negejarige seun toegelaat het om sy Ferrari te bestuur.
Twee mense is dood en 16 beseer nadat die dak van 'n hospitaal in Indië meegegee het en pasiënte en verpleegsters onder die puin vasgekeer het.
Die polisie in Indië het 'n tweede verdagte vasgetrek in hul ondersoek na die ontvoering en verkragting van 'n vyfjarige meisie in Nieu-Delhi.
'n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die gru-verkragting van 'n vyfjarige meisie, wat veg om haar lewe in die hospitaal.
‘n Indiese “toordokter” wat ‘n 11-jarige seun onthoof en die kind se kop as ‘n offer aan ‘n godin gebied het, is tot die doodstraf gevonnis.
Minstens twee mense is dood en talle is beseer toe ‘n trein onderweg na Bangalore in die suide van Indië ontspoor het.
‘n Jong Britse vrou wat in die Indiese Kasjmir vakansie gehou het, se lyk is in ‘n plas bloed op ‘n huisboot gevind, het die polisie gesê.
'n Verstandelik gestremde man het vier vroue en vyf jong meisies in 'n dorp in sentrale Indië met 'n byl doodgekap, berig die plaaslike media.
Volgende >
Bladsy
1 van
4