ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
NIGERIË
Minstens 28 polisielede is in sentraal-Nigerië dood toe hulle aangeval is terwyl hulle 'n geestelike leier in hegtenis probeer neem het.
Minstens 10 mense is dood toe gewapende mans op kerkgangers en mense by 'n mark in die noordooste van Nigerië losgebrand het.
Minstens 22 mense is dood en tientalle is beseer toe twee selfmoondbomaanvallers met hul motor teen ‘n bus vasgery het.
‘n Groot pyplyn van Royal Dutch Shell is herhaaldelik deur diewe geteiken wat die ru-olie probeer steel het, het die maatskappy gesê.
‘n Ontvoerde Franse familie van sewe is waarskynlik deur hul ontvoerders in twee groepe verdeel, het Franse owerhede gesê.
‘n Konstruksiemaatskappy het al sy werknemers by ‘n perseel in die noorde van Nigerië ontruim nadat sewe buitelanders ontvoer is.
Nigerië se presidentsvrou het op 'n kerkdiens die sluier gelig oor haar siekte, wat die land se presidensie geweier het om te bespreek.
Drie radio-joernaliste is in die noorde van Nigerië in hegtenis geneem in verband met die moord op minstens nege gesondheidswerkers.
Drie Chinese dokters is in Potiskum in die noordooste van Nigerië deur gewapende mans vermoor, het die polisie gesê.
Nigerië sal Suid-Afrika waarskynlik binne die volgende vyf jaar verbysteek as die grootste ekonomie op die Afrika-vasteland.
Nigerië se vier hoof opposisiepartye gaan ‘n koalisie vorm wat 'n groot bedreiging vir pres. Goodluck Jonathan se regerende party kan inhou.
Amptenare sê dat ‘n Filippynse bemanningslid doodgeskiet is tydens ‘n seeroweraanval op ‘n tenkskip langs die kus van Nigerië.
Nigerië se weermag het gesê dat hulle 17 rebelle dood gemaak het tydens ‘n klopjag op twee terroriste-kampe in die Borno-provinsie.
‘n Polisiebeampte en een ander man is dood nadat gewapende mans met 'n bom in hulle besit ‘n polisiestasie buite Kano, Nigerië, aangeval het.
‘n Brand het sowat 50 plakkershutte in ‘n informele nedersetting in Lagos vernietig, het ‘n nooddiensbeampte gesê.
Volgende >
Bladsy
1 van
4