Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET NOORD-KAAP

Ouma sterf in NK-ongeluk

‘n Vrou het gesterf en vyf mense is beseer in ‘n ongeluk buite Kimberley in die Noord-Kaap, het paramedici van ER24 gesê.
Sien 6 menings

Man sterf in ongeluk in NK

‘n Man het gesterf en vyf ander is beseer toe ‘n bakkie naby Kathu, 50 km van Kuruman in die Noord-Kaap, omgeslaan het.

Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet

'n Boer, sy vrou en hul 14-jarige dogter is op hul plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap-provinsie doodgeskiet.
Sien 5 menings

LUR vir onderwys nou waarnemende premier

Grizelda Cjiekella, LUR vir onderwys, is as waarnemende premier van die Noord-Kaap aangestel vir die duur van Hazel Jenkins se siekverlof.
Sien 2 menings

Bloedig warm in die Noord-Kaap

Dis wárm in die Noord-Kaap en dit gaan in die volgende paar dae nóg warmer word terwyl ’n hittegolf die provinsie teister.
Sien 5 menings

Toeriste in N-Kaap só verwelkom

Noord-Kaapse toerisme verwelkom weer toeriste vanjaar by vulstasies in die stad en drie dorpe langs die N12-roete deur die provinsie.

Ambulanse oud, afgeskryf in N-Kaap

Slegs 184 ambulanse is in die Noord-Kaap beskikbaar, waarvan meer as die helfte in die proses is om afgeskryf te word.
Sien 14 menings

Paaie weens sneeu gesluit in NK

Terwyl Noord-Kapenaars gebibber het van die ysige koue, het sneeu in die suide van die provinsie in Victoria-Wes en Richmond geval.
Sien 21 menings

Windsorton-betogings: sewe in hegtenis

Sewe mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld tydens betogings in Windsorton oor die afgelope twee dae, het die polisie gesê.
Sien 1 menings

NK: Water sleur brug mee

Boere van die Plooysburg-omgewing het ingespring en die skade begin herstel wat aan 'n brug buite dié dorp aangerig is.

Noord-Kaap wil met koalisies ANC aanvat

Die Noord-Kaapse leiers van Cope en die DA is oortuig die fondamente word gelê om gesamentlik die ANC in 2014 ’n opstopper te gee.

Ysige weer in Vrystaat, NK verwag

Snerpende koue, swaar reën en waarskynlik ook sneeu word vandeesweek vir die Vrystaat en ’n gedeelte van die Noord-Kaap voorspel.
Sien 2 menings

ANC bult spiere in Noord-Kaap

Die ANC het as wenner uit die verkiesingstryd getree in die Noord-Kaap en 63,75% van die stemme in die provinsie ingepalm.
Sien 15 menings

95% stemme klaar getel

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die uitslae vir 95,1% van die land se stemdistrikte teen 07:30 Vrydagoggend voltooi.
Sien 2 menings

NK se kiesers gretigste

Die munisipale verkiesing in die Noord-Kaap was vreedsaam en het dalk die hoogste stempersentasie in die land gekry.
< TerugVolgende > Bladsy 2 van 3
Ad:Standard Bank Life Cover