Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET SWAZILAND

Swaziland se premier bly aan in pos

Swaziland se premier gaan in sy pos aanbly, ten spyte daarvan dat die parlement 'n mosie van wantroue teen hom ingedien het.
Sien 1 menings

ANC denies claim on Swazi loan

ANC chief whip Mathole Motshekga has denied that the ANC in the National Council of Provinces endorsed a call on the government to hold back on a loan to Swaziland.
Sien 8 menings

110 onderwysers in Swaziland afgedank

Swaziland se regering het 110 onderwysers afgedank ná hulle ‘n hofbeslissing dat hulle 'n staking moet aflas, geïgnoreer het.
Sien 7 menings

Swaziland fires striking teachers

The Swazi government has fired 110 teachers who ignored a court order forcing them to end a five-week strike which shut down schools across the country, reports say.

Economic crunch hits Swazi students

An economic crisis in Swaziland is taking a toll on a generation of university students as the cash-strapped monarchy reduces scholarships.
Sien 1 menings

Swazi-spookdorp se myn kan museum word

Swaziland se Bulembu-myn, wat in 2001 gesluit het, kan in ‘n museum omskep word, berig The Swazi Observer.
Sien 1 menings

Swazi-aardbewing in KZN, Mpumalanga gevoel

‘n Ligte aardbewing in Swaziland het veroorsaak dat skuddings in dele van KwaZulu-Natal en Mpumalanga gevoel kon word.
Sien 3 menings

Koning se sesde vrou pak tasse oor 'mishandeling'

Koning Mswati III van Swaziland se sesde vrou het die koninklike huishouding oor beweerde "fisieke en emosionele mishandeling" verlaat.
Sien 13 menings

Swaziland: Koning kry straler vir verjaardag 'wyl land krepeer

Te midde 'n finansiële krisis wat sy armoedige land teister het Koning Mswati III van Swaziland 'n persoonlike straler vir sy verjaardag gekry.
Sien 18 menings

SA joernaliste in Swaziland aangehou

‘n Joernalis en kameraman van e.tv is in Swaziland in hegtenis geneem, het Chris Maroleng, redakteur van eNews Africa, gesê.
Sien 4 menings

MIV-syfers in Swaziland waarskynlik heel hoogste

Die MIV-impak in Swaziland is erger as in Suid-Afrika en waarskynlik die hoogste ter wêreld. Dit kan vergelyk word met dorpies in KwaZulu-Natal.

Swaziland kap ANC-jeugliga

Swaziland het skerp gereageer op druk van die ANC-jeugliga dat Afrika se laaste absolute monargie demokratiese hervormings in werking moet stel.
Sien 6 menings

Weerdiens waarsku oor sikloon

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku dat 'n tropiese sikloon dele van Limpopo, Mpumalanga, KZN en Swaziland sal tref.
Sien 35 menings

Swaziland: Studente hou optog na regeringskantore

Studente van die Universiteit van Swaziland beplan om 'n optog na die regeringskantore te hou nadat die begin van die semester uitgestel is.
Sien 4 menings

Equatorial Guinea to sell oil to Swaziland

Equatorial Guinea has agreed to supply Swaziland with crude oil but the product will first need to be refined in SA, according to a report.
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)