Nuus24

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET AFRIFORUM

Bekendes staan saam teen plaasmoorde

Kunstenaars soos Steve Hofmeyr en Bobby van Jaarsveld het ’n memorandum wat deel vorm van AfriForum se veldtog teen plaasmoorde, onderteken.
Sien 24 menings

AfriForum, bekendes hou optog teen plaasmoorde

AfriForum gaan saam met ‘n paar van die land se bekendste kunstenaars in Pretoria 'n hele rits projekte teen plaasmoorde aankondig.
Sien 4 menings

AfriForum gee R100 000 vir Outa se regskoste

AfriForum het R100 000 aan Outa geskenk as bydrae tot Outa se regskoste in die hofstryd teen die implementering van die e-tolstelsel.
Sien 2 menings

Hofstryd kom oor Boereoorlog-begraafplaas

AfriForum wil die Masilonyana-munisipaliteit hof toe sleep omdat 'n begraafplaas vir slagoffers van die Anglo-Boereoorlog verwaarloos word.
Sien 27 menings

AfriForum vra OB om Zumaville te ondersoek

AfriForum het die OB versoek om die besluit om 'n nuwe dorp van R2 miljard naby pres. Jacob Zuma se tuisdorp te bou, te ondersoek.
Sien 24 menings

Kinders van St. Helenabaai 'vergiftig'

AfriForum gaan gevaarlike gasvrystellings van verskeie visfabrieke in St. Helenabaai aanspreek, het die burgerregte-organisasie gesê.
Sien 1 menings

AfriForum verwelkom plan vir renosterhoringverkope

AfriForum sê hy verwelkom die wettige verkoop van renosterhorings direk aan Chinese farmaseutiese maatskappye.
Sien 4 menings

Zuma-spotprent is vulgêr, sê AfriForum

Die burgerregtegroep AfriForum sê Zapiro se nuutste spotprent van pres. Jacob Zuma as ‘n penis met ‘n stortkop, is in swak smaak.
Sien 91 menings

Lamola in sop oor uitlatings oor boere

AfriForum het 'n klag van haatspraak teen die waarnemende president van die ANC-jeugliga by die Noord-Gautengse hooggeregshof ingedien.
Sien 31 menings

Zuma gekap oor grondhervorming-uitlatings

Pres. Zuma se kritiek oor die beginsel van gewillige koper, gewillige verkoper in die grondhervormingsproses is onvanpas, het AfriForum gesê.
Sien 28 menings

'Lamola het bloed op sy hande'

AfriForum meen Ronald Lamola, waarnemende leier van die ANCYL, het bloed op sy hande terwyl die ANC “toekyk hoe boere vermoor word.”
Sien 153 menings

Ons is moeg gepraat, sê Steve oor geweld

Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld en talle ander betogers het ‘n memorandum met statistieke oor misdaad aan die presidensie oorhandig.
Sien 56 menings

AfriForum halts e-toll legal action

AfriForum has put its intended legal action on the e-tolling penalty tariff for non-registered users on hold, says the lobby group.
Sien 14 menings

AfriForum, Steve en kie hou optog teen Delmas-moorde

AfriForum sal aansluit by Bobby van Jaarsveld, Steve Hofmeyr en ander bekendes in 'n optog teen die moord op Wiehan Botes en sy dagmoeder.
Sien 43 menings

Afrikaners 'oorreageer' oor grondhervorming

Die ANCYL sê Afrikanergroepe is “oorsensitief” en “oorreageer” op die jeugliga se uitsprake oor grondhervorming in SA.
Sien 96 menings
< TerugVolgende > Bladsy 2 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)