ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
ANC
'n DA-raadslid wat geskors is omdat hy 'n rassisitese e-pos gestuur het, is skuldig aan arrogansie teenoor swartmense, het die ANC gesê.
Die ANC het Kanyamane Ranyaoa om verskoning gevra omdat die party geglo het hy is 'n verraaier wat sy kamerade uitverkoop het.
Die minister van sport, Fikile Mbalula, sê Julius Malema se plan om ‘n nuwe politieke party te stig is “politieke selfmoord.”
Die ANC het erken dat sy webtuiste deur kuberkrakers aangeval is, en het gesê sy vryheid van spraak word so ingeperk.
Bates van die ANC-jeugliga wat tot in 2009 deur die organisasie se omstrede “beleggingsvleuel” bestuur is, is nou glo skoonveld.
Die ANC neem verantwoordelikheid vir die moontlike likwidasie van die ANC-jeugliga, het die jeugliga se nasionale taakspan gesê.
Die ANC weet nie Nelson Mandela se familie het lede van die party verbied om die oudpresident in die hospitaal te besoek nie.
Die burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit, Jonas White, is uit die ANC geskors weens bewerings oor seksuele teistering.
Judy Tshabalala, ANC-LP, het haar kommer uitgespreek oor wit jeug wat uitgesluit voel van die land se Jeugdag-vieringe.
Die ANC se bewering dat die stad Kaapstad nie omgee vir die armes nie, is ongegrond, het die Demokratiese Alliansie (DA) gesê.
Politieke onafhanklikheid het vir groot dele van Afrika 'n realiteit geword – en nou moet daar op ekonomiese groei gefokus word, sê die ANC.
Wit- en bruinmense wat vir die ANC stem, is soos vroue wat met mans trou wat hulle mishandel, het 'n voormalige Wes-Kaapse premier glo gesê.
Die ANC het Zimbabwe en sy president, Robert Mugabe, geluk gewens met die aanvaarding van dié land se nuwe grondwet.
Die Wes-Kaapse ANC het 'n nuwe selfoontoepassing op Mxit bekendgestel om dié provinsie se jeug te teiken vir volgende jaar se verkiesing.
'n Berig oor die toekoms van witmense in Suid-Afrika wat onlangs op die BBC se webwerf verskyn het, het gemengde reaksie ontlok.
Volgende >
Bladsy
1 van
4