Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET BRUMBIES

Brumbies sonder Smith vir Auckland-stryd

Colby Faingaa sal die beseerde George Smith vervang vir die Brumbies se Super-rugbykragmeting met die Blues in Auckland.

'Tahs in beheer in Sydney

Die Waratahs het hulle kanse om die uitspeelrondes van die Superrugby-toernooi te haal 'n hupstoot gegee deur die Brumbies te klop.

Dagg op bank teen Brumbies

Israel Dagg is na die plaasvervangerbank geskuif vir die Super-stryd teen die Brumbies nadat hy in onlangse kragmetings met sy spelpeil gesukkel het.
Sien 1 menings

Brumbies wys Force wie's baas

Die Brumbies is weer bo-aan die Super-rugbypunteleer nadat hulle die Western Force Saterdag in Canberra geklop het.
Sien 8 menings

Reds, Brumbies speel gelykop in Brisbane

'n Laat drie deur die Reds-flank Liam Gill het die telling in die wedstryd teen die Brumbies geëwenaar en die wedstryd het gelykop geëindig.
Sien 1 menings

Jake White sê nee vir Ierland-pos

Die afrigter van die Brumbies, Jake White, het die Ierse rugbyunie (IRU) se versoek vir 'n onderhoud van die hand gewys.
Sien 11 menings

Brumbies verander twee vir Reds-stryd

Die Brumbies het twee veranderings gemaak aan die span wat teen die Reds op die Suncorp-stadion in Brisbane uitdraf.

Ioane terug vir stryd teen Brumbies

Die Wallaby-vleuel Digby Ioane is terug vir die Reds nadat hy die afgelope weke met 'n kniebesering op die krukkelys was.

Smith dalk langer by Brumbies

Die veteraan-flank George Smith se korttermyn-kontrak met die Brumbies kan dalk verleng word, het die span se afrigter, Jake White, gesê.

Brumbies stamp Highlanders

Die Highlanders het hul sewende agtereenvolgende Super-kragmeting verloor toe hulle deur die Brumbies in Dunedin geklop is.

Jessie Mogg terug vir Brumbies

Die afrigter van die Brumbies, Jake White, het agt veranderings gemaak aan die span wat teen die Highlanders in Dunedin uitdraf.

Brumbies stel nie in O'Connor belang

Die Brumbies het gerugte ontken dat die veelsydige Wallaby-agterspeler James O'Connor met 'n skuif na dié Super-franchise verbind word.

Waylon Murray terug vir Kings

Die Kings het verskeie veranderings gemaak vir die stryd in Canberra teen die Brumbies, wat tans boaan aan die Super-punteleer is.
Sien 2 menings

Pat McCabe terug vir Brumbies

Pat McCabe sal sy langverwagte terugkeer vir die Brumbies maak nadat Jake White bevestig het dat hy fiks is vir die stryd teen die Kings.

Brumbies wen rillerstryd teen Bulls

Die Brumbies-binnesenter Christian Lealiifano het 'n strafskop in ekstratyd oor die pale gestuur vir die span se sege oor die Bulls in Canberra.
Sien 74 menings
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)