Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET DEMOKRATIESE ALLIANSIE

Verkragtingslagoffer se familie wys DA weg

Lindiwe Mazibuku, parlementêre leier van die DA, is verhoed om ‘n 82-jarige verkragtingslagoffer in KwaZulu-Natal te besoek.
Sien 16 menings

Zille werp lig op Gupta-skenkings

Helen Zille, leier van die DA, het lig gewerp op skenkings van R400 000 van ‘n vennoot van die Gupta-familie en een van hul maatskappye.
Sien 27 menings

DA klap steeds sweep in Potch

Die DA-raadslid Annette Combrinck sal vir ten minste nog 'n maand as burgemeester van die ANC-beheerde Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstoom aanbly.
Sien 9 menings

Zille ontvang geld van Guptas, beweer bronne

Helen Zille, leier van die DA, het glo befondsing van die Gupta-familie ontvang en moet eerlik wees oor wie haar party befonds, het bronne gesê.
Sien 27 menings

Zille: 'DA sal nie apartheid terugbring'

Mense moenie bang wees dat die Demokratiese Alliansie apartheid sal terugbring as die party aan bewind sou kom nie, het Helen Zille gesê.
Sien 205 menings

SOE ontken bedanking van bestuurder

Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het ontken dat 'n senior bestuurder weens politieke redes bedank het, het 'n woordvoerder gesê.
Sien 3 menings

ANC probeer aandag aflei, sê Zille

Die ANC wil die aandag aflei van die feit dat miljoene rande van staatsbeheerde maatskappye gebruik word vir 'n reeks ontbyte, sê Helen Zille.
Sien 13 menings

Zille moet jammer sê oor 'leuens' – ANC

Die ANC en sy vroueliga eis 'n verskoning van Helen Zille en sê sy het gejok deur te sê sy het nie geweet Telkom is 'n borg van 'n sake-ontbyt nie.
Sien 54 menings

Zille onttrek aan duur sake-ontbyte

Die DA-leier Helen Zille het onttrek van 'n New Age-sakeontbyt ná berigte dat die geleentheid met die publiek se geld befonds is.
Sien 41 menings

Jessie Duarte kap DA

Jessie Duarte het die Demokratiese Alliansie aangeval en gesê die land moenie gelei word deur neo-kolonialiste wat lyk soos revolusionêres nie.
Sien 24 menings

Munisipaliteit vasgevat oor wanbestuur

Die DA het die nasionale tesourie se besluit om fondse van die Nala-munisipaliteit in die Vrystaat terug te hou, verwelkom.
Sien 15 menings

Pas padreëls toe, vra DA

'n Ongeluk in Mpumalanga wat sewe lewens geëis het, beklemtoon die behoefte vir die doeltreffende toepassing van padreëls, het die DA gesê.
Sien 10 menings

'Potch-burgemeester sál ontsetel word'

Die ANC sê die DA se prof. Annette Combrink sal drie maande lank as burgemeester van die Tlokwe-stadsraad regeer voordat sy ontsetel word.
Sien 22 menings

ANC is 'sinkende skip' – Mazibuko

Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, het by die party se vyfde federale kongres gesê die ANC is besig om te disintegreer.
Sien 12 menings

'DA is party vir wit madams' – Blade

Die Demokratiese Alliansie is die wittes se party, het die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, gesê.
Sien 153 menings
< TerugVolgende > Bladsy 2 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)