Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET DIERE

Australiese politikus deur kangaroe aangeval

'n Australiese politikus wat vir 'n oggenddraffie gegaan het, het met skrape en snye teruggekeer huis toe nadat 'n kangaroe hom aangeval het.

Renosters haal R10 milj. op veiling

Altesaam 40 witrenosters is vir sowat R10 miljoen verkoop op die jaarlikse veiling van die KwaZulu-Natalse natuurbewaringsdienste (Ezemvelo).

Veldgids afgedank ná hy olifant storm

'n Veldgids wat na bewering dronk was en op 'n olifant in die Singita- private wildreservaat afgestorm het, is afgedank.

'Dronk' man storm af op olifant

'n Ondersoek is glo aan die gang nadat beelmateriaal aanlyn versprei is van 'n man wat op 'n olifant afstorm.

Plaaswerker dood ná seekoei hom aanval

'n Man is dood nadat 'n seekoei hom naby 'n dam by die Inkwazi-plaas in die Modjadjiskloof-gebied in Limpopo aangeval het.

China: Siek varke se vleis verkoop

Drie Chinese boere is in aanhouding nadat hulle die vleis van varke wat weens siektes gevrek het, aan verbruikers verkoop het.

Veghond byt seun (5) in gesig

'n Vyfjarige seun is in die Rooikruis-hospitaal in Kaapstad nadat 'n veghond hom verlede week in die gesig gebyt het.
Sien 21 menings

Mamba pik bejaarde vrou

’n Bejaarde vrou wat ’n swartmamba met ’n blikkie insekgif en ’n besemstok wou verjaag, is twee keer deur die slang gebyt.
Sien 31 menings

Olifant trap hanteerder dood

’n Olifant-hanteerder van die Elephant Sanctuary naby Brits is in ’n fratsongeluk deur een van die olifante doodgetrap.
Sien 11 menings

Visserman deur bewer doodgebyt

‘n Man wat saam met vriende op 'n visvanguitstappie was, is deur ‘n bewer doodgebyt terwyl hy ‘n foto van die dier probeer neem het.
Sien 6 menings

83-jarige deur Komodo-draak aangeval

‘n Drie-en-tagtigjarige Indonesiese vrou het vertel van haar “geveg om oorlewing” toe ‘n Komodo-draak haar uit die bloute aangeval het.
Sien 4 menings

Knaagdiere vol steroïde as hondjies verkoop

Mense wat gedink het hulle koop skoothondjies by 'n mark in Argentinië het tot hul skok uitgevind dit is knaagdiere wat vol steroïde gepomp is.
Sien 17 menings

Meerkat hardloop by huis in; byt babaseun

’n Ma van Reitz sal binnekort weet of die meerkat wat haar 13 maande oue babaseuntjie in hul huis gebyt het, hondsdolheid het.
Sien 33 menings

Bioloë op die spoor van selakant

Franse en Suid-Afrikaanse bioloë gaan volgende maand die ondersese grotte in die Indiese Oseaan besoek in 'n poging om die selakant op te spoor.
Sien 7 menings

Man neem tiere saam werk toe

Goosey Fernandez, 'n sakeman en diereliefhebber van Ekurhuleni is so lief vir sy tiere dat hy hulle saamneem werk toe.
Sien 17 menings
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)