Nuus24 WEBWERWE/DIENSTE >

ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET GEWELD

Mianmar: Swaar straf vir Moslems wat monnik vermoor

‘n Groep van sewe Moslems van Mianmar is tronkstraf opgelê ná hulle onlangs ‘n Boeddhistiese monnik vermoor het.

Aanranding van Pta-fietsryer ondersoek

Aanklagte van aanranding en roekelose en nalatige bestuur wat deur die Pretoriase fietsryer Hein van der Merwe aanhangig gemaak is, word ondersoek.

Kliptown: Geweld breek uit oor kragverbindings

Ses mense is in hegtenis geneem ná 'n gewelddadige protes naby die Kliptown-stasie tydens 'n operasie om onwettige kragverbindings te verwyder.

Aanval op ANC-lede veroordeel

Die ANC het 'n aanval op van sy lede wat 'n vergadering op Oudtshoorn bygewoon het, ten sterkste veroordeel.
Sien 14 menings

Mexiko: Vier sterf in bende-skietery

Minstens sewe mense is in die Mexikaanse staat Michoacan doodgeskiet in die jongste voorval van bendegeweld in dié land.

ANC-lid verloor baba in skietaanval

Drie lede van die ANC, insluitend 'n swanger vrou, het Dinsdagaand 'n skietery in Umtshezi in KwaZulu-Natal oorleef, het die party gesê.
Sien 10 menings

Dooiepunt in Mosambiek-gesprekke bereik

'n Dooiepunt is in gesprekke tussen Mosambiek se hoof-opposisieparty, Renamo, en die Frelimo-regering bereik.
Sien 5 menings

Mexiko: Wilde skietery eis 14 lewens

Minstens 14 mense is dood in 'n rits gewelddadige botsings tussen gewapende groepe en die polisie in Mexiko se Michoacan-staat.
Sien 1 menings

Texas: Student met mes steek 14 by kollege

'n Student het by 'n gemeenskapskollege in Texas met 'n mes van gebou tot gebou geloop en minstens 14 mense gesteek.
Sien 7 menings

ANC-LP in huis aangerand, gewurg

Die ANC-LP Sue van der Merwe is deur rowers by haar huis in Kaapstad gewurg tot sy haar bewussyn verloor het.
Sien 30 menings

Rugby-aanvallers hoop op borgtog

Vier van die vyf mans wat 'n Britse man ná 'n Superrugby-wedstryd doodgeslaan het, sal binnekort om borgtog aansoek doen.
Sien 9 menings

'Saru moet geweld by rugbywedstryde ondersoek'

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet ‘n taakspan saamstel om onlangse gewelddadige voorvalle by Super-rugbywedstryde te ondersoek.
Sien 26 menings

Moslems slaan Boeddhiste dood by immigrasiesentrum

‘n Groep Moslems van Mianmar het agt Boeddhiste by ‘n Indonesiese immigrasiesentrum doodgeslaan in reaksie op geweld in hulle tuisland.
Sien 1 menings

Verstandelik gestremde man kap nege dood met byl

'n Verstandelik gestremde man het vier vroue en vyf jong meisies in 'n dorp in sentrale Indië met 'n byl doodgekap, berig die plaaslike media.
Sien 8 menings

Rugbyaanval: Vyf in Durbanse hof

Die hofsaal in Durban waar vyf mans in verband met dood van Brett Williams, 'n rugbyaanhanger, sal verskyn, is volgepak.
Sien 15 menings
Volgende > Bladsy 1 van 4
Ad:Family Funeral Plan from R36/m (SA residents only)