ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
HOF
Carl Pistorius oorweeg regstappe teen die staat vir onregmatige vervolging nadat hy vrygespreek is van strafbare manslag.
Beskuldigde nommer een in die Anene Booysen-moord- en verkragtingsaak is 'n vry man nadat die staat die aanklag teen hom teruggetrek het.
'n Ryloper is tot 22 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy 'n man, wat hom 'n saamrygeleentheid gegee het, beroof en vermoor het.
'n Voormalige predikant van die Metodistekerk wat afgedank is oor haar gay huwelik, gaan 'n hof nader om haar afdanking te betwis.
Oudpres. Nelson Mandela se dogters, Zenani en Makaziwe, dagvaar hom vir die regte tot sy kunswerke en om sy geld te beheer.
Drie mans sal in die Ubombo-landdroshof verskyn in verband met renosterstropery nadat 'n wapen en ammunisie in hul besit gevind is.
Twee mans wat van die moord op 'n Kaapse matriekleerder beskuldig word sal na verwagting in die Athlone-landdroshof verskyn.
Die Finansiële Diensteraad sê hy sien uit daarna om in 'n sivele saak te staan te kom teen die veroordeelde Fidentia-bedrieër J. Arthur Brown.
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het 'n balju beveel om vandeesweek beslag te lê op eiendom van die ANC-jeugliga en Julius Malema.
'n Man sal na verwagting in die Palm Ridge-landdroshof verskyn nadat hy na bewering 'n metropolisiebeampte in Alberton aangerand het.
'n Jeugdige wat teenwoordig was toe 'n tiener aan die brand gesteek is in 'n beweerde sataniese ritueel, is nie vooraf gewaarsku oor die moord nie.
Die staat gaan aansoek doen om verlof tot appèl teen die vonnis van die voormalige Fidentia-baas J. Arthur Brown.
Die veroordeelde bedrieër en voormalige Fidentia-baas J. Arthur Brown is in die Wes-Kaapse hooggeregshof 'n boete van R150 000 opgelê.
Meer as 20 onderwysers wil hê die hooggeregshof moet die departement van basiese onderwys dwing om hulle te betaal.
Ivan Saincic, Chanelle Henning se pa, glo haar vervreemde man, Nico, is die enigste persoon wat by haar moord sou kon baat.
Volgende >
Bladsy
1 van
4