ARTIKELS WAT VERBAND HOU MET
KONINKLIKES
As jy beroepswedders glo, sal Prins William en sy vrou Catherine se eersteling ‘n dogtertjie met die naam Alexandra wees.
Spanje se prinses Cristina is genader om te getuig as ‘n verdagte in ‘n korrupsiesaak wat in 2011 geopen is, het ‘n hofbeampte gesê.
Prins William, wie se vrou, Catherine, swanger is met hul eersteling, het glo uit die Britse lugmag (RAF) bedank.
Prins Harry sal in Mei na Amerika terugkeer, maar sal nie die keer ‘n draai in Las Vegas maak waar verlede jaar naakfoto’s van hom geneem is nie.
Catherine Middleton het gesê sy weet nog nie wat die geslag van haar eersteling is nie, maar sy hoop glo dis ‘n seuntjie.
Prinses Lilian, die omstrede vrou van die wyle Sweedse prins Bertil, is in die ouderdom van 97 in Stockholm oorlede.
Die hertogin van Cambridge, Catherine Middleton, het dalk laat glip dat sy en prins William ‘n babadogtertjie verwag.
Brittanje se 86-jarige koningin Elizabeth II het die eerste keer in tien jaar 'n aand in 'n hospitaal deurgebring.
Prins Harry het gesê hy hoop sy liefdadigheidswerk in Lesotho sou sy oorlede ma, prinses Diana, trots maak.
Pippa Middleton, die 29-jarige suster van die hertogin van Cambridge, Catherine Middleton, is nou ‘n rubriekskrywer.
Tien rokke wat aan die ontslape prinses Diana behoort het sal volgende maand in Londen opgeveil word, het ‘n afslaer gesê.
Die bekroonde skrywer Hilary Mantel het tydens ‘n lesing by die Britse Museum in Londen ‘n striemende aanval op Kate Middleton geloods.
Die ontwerper Vivienne Westwood het Prins William se vrou, Kate, aangemoedig om minder uitrustings te koop.
'n Tydskrif wat verlede jaar ook naakfoto’s van Kate Middleton gepubliseer het, oorweeg dit glo om nuwe intieme foto’s met die wêreld te deel.
Prins Harry sal Suid-Afrika en Lesotho aan die einde van Februarie namens 'n liefdadigheidsorganisasie wat hy help stig het, besoek.
Volgende >
Bladsy
1 van
4